7.720243m

Brendan Peyper - Madelein (Official Music Video)

پاپ

Official Music Video for "Madelein" by Brendan Peyper. Download or stream here – https://selectmusiek.lnk.to/omdatjymag Follow Brendan Peyper op Social Media: Facebook - https://www.facebook.com/BrendanPeyperMusiek/ Instagram - https://www.instagram.com/brendan_peyper/ Twitter - https://twitter.com/BrendanPeyper TikTok – https://vm.tiktok.com/ZSJ78gMbv/ Select Musiek Website - https://selectmusiek.co.za/brendan-peyper/ DOP, Director & Editor - Eric T Graham Producer, Grip - Tehan Buys Female Lead - Theané Willemse Executive Producer on behalf of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd - Stephan van Huyssteen Special thanks - Stoneybrooke Farm Madelein - Lirieke Haar hande staan niks fout nie Haar bene maak my lam Jy gaan baie vêr moet gaan As jy haar wil vang Die manne staan in rye Sleep vlerk tot dit val Van Die Kaap tot Transvaal Maak sy hulle mal Net soos ‘n goeie wyn Raak sy beter met die tyd Maar jy hou my aan ‘n lyn Madelein Wanneer gaan jy by my kom bly Ja jy hou my aan ‘n lyn Madelein Ek het plek hier vir jou net by my Die maan trek ek nader vir jou En op die plaas kan ons huisie bou Maar jy hou my aan ‘n lyn Madelein Wanneer gaan jy by my kom bly Haar oë is soos ‘n sonsak Haar vel soos satyn Jy gaan baie hard moet werk As jy haar wil kry Die lekker op haar lippe Die lyne van haar lyf Is iets waaroor ek boeke sal skryf As jy mooi na haar kyk Dan raak sy beter met die tyd Maar jy hou my aan ‘n lyn Madelein Wanneer gaan jy by my kom bly Ja jy hou my aan ‘n lyn Madelein Ek het plek hier vir jou net by my Die maan trek ek nader vir jou En op die plaas kan ons huisie bou Maar jy hou my aan ‘n lyn Madelein Wanneer gaan jy by my kom bly Ooh yeah Madelein Madelein Madelein Veregeet van al die ander manne Ek sal jou op my hande dra As jy weer sien dan soek ons ‘n wit rok Waarin jy jou hart vir ewig vir my kan gee Maar jy hou my aan ‘n lyn Madelein Wanneer gaan jy by my kom bly Ja jy hou my aan ‘n lyn

Title overview

Core release details, quality markers, and stream status stay together here instead of floating below the fold.

پاپ

سال

2024

دورانیہ

3m

IMDb

7.7

Playback

Start watching now

Release2024
Runtime3m
IMDb7.7
ابھی دیکھیں

آپ کو یہ بھی پسند آ سکتا ہے